• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM se tuin

Started by PM, October 17, 2012, 09:16:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ons het een so krywa - maar sonder sy wiele - wil ook 'n tuintjie in dit bou - kom net nie daarby uit nie :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Dit sal regtig besonders lyk. Jy moet as julle dit doen asseblief 'n fototjie neem. :-)

PM

Ek is so bly ek het die foto's hier geplaas van my tuiste.  Dankie Raatjie, dat jy my hand gevat het en saam met my hierdeur kom wandel het.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit was 'n groot plesier matertjie. Die voorreg altooslik deur myne. Jou tuin is selfs op die fotos 'n ware oogfees!