• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

huisbou nr 3

Started by AB, October 05, 2012, 06:31:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ja-nee, een van die dae!  Dankie AB. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

vandag het ons die aliminuim vensters gekry wat ons in die deel wat nie gebrand het nie, gaan vervang. begin môre daarmee en hoop dis vrydag klaar. sal dan weer i kikie neem.

PM

Dankie AB.  Ek dink dit gaan baie mooi lyk. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Soms kom die lewe en slaat mens plat laat die tande so trek.
Dan staan mens weer op en begin weer bou ... steentjie vir steentjie

is dit nie awesome om te sien hoe die nuwe huis lewe kry nie!! 

ek wag net hier om vordering dop te hou en eind resultaat in te neem  :coffee2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w