• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Webwerf

Started by Fransi, October 02, 2012, 04:27:38 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

Ek weet nou nie of ek dit op die regte plek plaas nie, maar ek wil net graag sê dat my webwerf nou uiteindelik klaar is.

http://www.enchantedself.co.za/home

As julle wil gaan kyk, is julle welkom en ek sal dit baie waardeer.

Dankie. :-)

PM

Dit is goed hier.  Willa sal dit in die winkel plaas sodra sy 'n kansie kry. 

Baie geluk Fransi, dit is 'n pragtige webtuiste.  Ek is mal oor die versies wat jy by die produkte het.  Ek sal beslis 'n bestelling plaas voor Kersfees.  Wil ook net by 'n paar vriendinne hoor of hulle nie ook belangstel nie, dit sal die posgeld 'n bietjie verdeel. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Baie dankie PM. Ek waardeer jou woorde en gaan kyk. Dankie ook oor jou mooi woord oor die versies. Dit is regtig uit my hart geskryf en my begeerte nie net vir myself nie, maar vir ander ook. :-)

Ah Willa

pragtig - ek is so agter ek weet nie of ek weer voor gaan kom nie - maar gaan probeer

mal oor jou website en producte - ek sal dit link - sodra ek weer kan asem haal -

nou dat ons weet wat is wat met Theo en gefocus werk - gaan dit darem al beter
so dit kan net beter raak en tyd weer meer ons eie :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Lieffffflik!! Sooo vroulik en die ideale geskenke  :love7: :notworthy:

PM

Ek is mal oor sepies.  Ek steek dit orals in my kaste weg, onder my klere, vir die reuk. 
Ek bêre ook my sta-soft in my kaste, tussen my klere en linne.  As ek 'n sepie kry is ek in my noppies.  Hulle sê mos ons koop vir 'n ander iets wat ons graag self sou wou hê. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Baie dankie julle almal. Ja, ek dink dit is een van die redes hoekom ek daaraan gedink het om dit te begin maak- ek lief ook badbederfies en dit is ook altyd vir my 'n lieflike geskenk om te kry. :-)

Ah Willa

Dit is nou op die web winkel http://afrikaanseforum.co.za/node/15

Ons wag nog vir Naas se bundel se details en ook Sharon se digbundel "Hartklop" details ;-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

 :hello:

Baie dankie, ek waardeer dit regtig baie. :-)

PM

Dankie Wils, dit is lekker om jou terug te hê.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

So lank die Direkteur my tyd gee, is ek HIER :-)

sommer groot plesier

Fransi het jy 'n FB page - deel die link dat ons jou so ook ondersteun :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

 :hello:

Ek moet nog enetjie maak. Dit vat maar net vir my 'n rukkie om tegnologiese dinge gedoen te kry. :-)

Ah Willa

Fransi - is jy en ek vriende op Facebook - ek kan nou nie onthou nie -
dan kan ek jou gou help ... ek kan die blad vir jou skep - dan maak ek jou admin - dan neem jy dit vandaar en waaneer jy vassit is ek hier vir jou :-)

My skoonsus maak ook die mooiste seeps -..... wag nou troor my ore met my brein cells ..

meervoud van seep .. English is soaps ... nou wat is Afrikaans :-)

Sy is in New Zealand -
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Baie dankie. Ek sal dit waardeer. Net as jy 'n tydjie kry, ek weet dinge gaan nou dol by julle.

Ek het nou 'n friend request gestuur na jou toe. :-)

sepe. :-)


Ah Willa

Het jou request aanvaar - dis cool om ook so met jou gelink te wees.

Ek gaan so gou moontlik jou page ook opstel - dit kan baie help met bemarking
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w