Author Topic: Webwerf  (Read 8278 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Webwerf
« Reply #15 on: October 09, 2012, 10:53:22 PM »
Weereens baie dankie. Ek waardeer dit ongelooflik baie.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Webwerf
« Reply #16 on: October 10, 2012, 09:24:01 AM »

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Webwerf
« Reply #17 on: October 15, 2012, 01:10:10 AM »
 :hello2:  dis baie maklik ne :-)

Jy moet net onthou om vir jou 'n cover photo te laai - jy kan een van jou mooi seep foto's gebruik en dan drag jy dit net om die gedeelte wat jy graag wil vertoon - te wys.

Baie mooi

Almal gaan ondersteun asb haar blad!!

Ek het ook jou FB page met die Forum se FB Page gelink deur dit tot die Forum se FB Page se favorites te add - kan jy dit ook vir die Forum doen asb.

As jy in FB gelog is gaan na : https://www.facebook.com/DieAfrikaanseD

kyk vir die * in die regterkantste hoek, klik op dit en klik die tweede lyntjie : Add to my page's favorites - dan kies jy net die page waartoe jy dit graag wil favorite - in die geval jou : https://www.facebook.com/pages/Enchanted-Self/165172703620536?fref=ts  blad

Omdat jy 'n besigheids blad gekies het, moet jy wag tot dat jy 25 lede het, maar dan kan jy ook 'n korter url (address) vir jou page skep - sonder al die getalle
wat dan makliker op jou Webtuiste en besigheids kaartjies geplaas kan word :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Webwerf
« Reply #18 on: October 15, 2012, 10:41:58 AM »
Baie dankie Willa, ek hoop ek het die link reg gedoen.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Webwerf
« Reply #19 on: October 16, 2012, 09:25:56 AM »
 :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Webwerf
« Reply #20 on: October 16, 2012, 09:41:19 AM »
 :icon_biggrin:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Webwerf
« Reply #21 on: October 16, 2012, 09:49:17 AM »
Ek kan nie help om te glimlag oor julle "teenwoordigheid" nie.  Dit is vir my so mooi dat iemand net 'n gesiggie los om te wys hy/sy was hier. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Webwerf
« Reply #22 on: October 16, 2012, 11:56:41 AM »
 :bootyshake: :love7: Lekker om gesig te kan wys mater!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Webwerf
« Reply #23 on: October 16, 2012, 12:44:11 PM »
Bly om te sien jy dans die forumdans saam met my Raaitjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.