• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Anne Geddes

Started by PM, August 27, 2012, 08:17:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.


Meraai vannie Baai


PM

Ek het ons jongste "opdrag" gegee om sulke foto's van ons kleingoed te maak.  Dit is net te kostelik. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit is ure se digitale werk maar soooooo die moeite werd. Ons skoondogter het een so prentjie van die proffie gemaak en dit was kosbaar. Het toe gesien hoeveel werk dit is  :love7:

PM

Die jongklomp is vrekken oulik met hulle idees.  Ek trek sommer by een van my kinders in   :icon_biggrin: kan jy dink hoe slim sal ek word!   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.