Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Helpmekaar => Topic started by: PM on August 27, 2012, 07:17:56 AM
-
Baba prentjies van Anne Geddes
http://www.google.co.za/search?q=Anne+Geddes&hl=en&client=firefox-a&hs=PCY&rls=org.mozilla:en-US:official&channel=fflb&prmd=imvnsoa&source=lnms&tbm=isch&sa=X&ei=mQE7UKz4BYG3hQfs-ID4BQ&ved=0CAoQ_AUoAQ&biw=1376&bih=699
-
Lieffffflik :love7:
-
Ek het ons jongste "opdrag" gegee om sulke foto's van ons kleingoed te maak. Dit is net te kostelik.
-
Dit is ure se digitale werk maar soooooo die moeite werd. Ons skoondogter het een so prentjie van die proffie gemaak en dit was kosbaar. Het toe gesien hoeveel werk dit is :love7:
-
Die jongklomp is vrekken oulik met hulle idees. Ek trek sommer by een van my kinders in :icon_biggrin: kan jy dink hoe slim sal ek word! :toothy4: