• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vir Ta' Raaitjie (Spesiaal)

Started by Naas, August 02, 2012, 09:43:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

There was a man from Australia
He painted his bum like a Dahlia.
The coulors were bright
Very beautiful sight,
But the smell was a hel of a failure.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai

Nog steeds wyd aan die glimlag, lees ek weer oor 'n gas se skouer hier en geniet van vooraf. Dankie Naas  :notworthy: :headbang:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

#5
Ai PM. Hoe kon ek jou vergeet...

Daar was n man van die Noord Transvaal
Sy maag was boeb en sy kop kaal.
Sy span speel maar oes
Al skree hy so woes
Die beker kon hulle nooit gaan haal.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Foeitog, ek ken daai man.  "Die oom met die kaalkop, dik brille en boepens."   :icon_biggrin:
Jy mag maar Naas. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Assie

En vir Oom Naas...

Daar was 'n man van die Bellville af
Sy versies goor en 'n bietjie laf
Sy vrou wou hom los
Toe't hy maar gedros
Liewers land uit as diep in die graf.

:mumum:

PM

Assie, ek ken daai oom.  Vir my is hy 'n droom.  Skuur ek my rok se soom, op die pavement 'n droom.  Wens hy was my oom!Sy vrou se gat my skat.  Hy kan agter my blad kom lê, want ek sal hom graag vir my wil hê! 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Antjie Patat


Naas

Antjie Patat woon buite die stad.
Heen en weer ry sy die wêreld plat.
Vry soos die weswind
sal sy vrede vind
in die natuur waar sy kiekies vat.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Antjie Patat
is 'n lief skat.
Met haar gehoes
en bietjie proes,
maak sy ons dag!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.