• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vir Ta' Raaitjie (Spesiaal)

Started by Naas, August 02, 2012, 09:43:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Danksy jou Naas, ek volg mos maar net in jou voetspore.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

#16
ahhhhwwww julleeee...... nee man.... dis mos verby (kuggie kuggie) awesome.
PM!!  :love7: NAAS die wind in my kort gryse hare ...! dankie julle

Meraai vannie Baai

Hoe oneindig kosbaar is ons vriendskap nie. Lief lief lief hierdie gediggies vir ons eie Antjie Patat.  :love7: :hello2: :notworthy:

PM

Jy is so reg Raaitjie.  Sonder hierdie bydraes is my dag leeg.  Ek is soooo dankbaar dat ek nou internet het om saam te kuier.
In Leeupoort het dit hierdie week weer beroerd gegaan.  Die waterpomp was stukkend.  'n Kragpaal het omgeval.  Die arme mense het twee dae sonder water en krag gesit.  Nou moet julle weet, as daar nie krag is nie is daar nie opvangs nie.  Die torings was toegerus met batterye totdat dit gesteel is.  Ek was hierdie week dankbaar ons is nie in Leeupoort nie. 
Om te weet is om te verstaan.