• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Baie welkom Heleen

Started by PM, July 26, 2012, 07:47:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Heleen, dit is heerlik om nog 'n matertjie welkom te heet hier op die forum. Ek hoop jy maak jouself gou tuis en skryf en kuier lekker saam.  Hartlik welkom.
Om te weet is om te verstaan.

Elizabeth

Welkom Heleen! Nou is jy die nuutste een! Sien uit na jou skrifsels!

PM

Ek hoop sy ontdek die deel gou en kom kuier gou saam Sussa. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Halo Heleen

so bly jy is hier - hier is prag mensies wat heerlik saam lag, ween en dink en dig .......

kom laai jou werkies hier - sommer gou-gou - dan kan almal dit saam geniet,
dit beteken nie jy moet Poets4Christ op FB nou afskeep nie ne  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w