Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 26, 2012, 06:47:06 PM

Title: Baie welkom Heleen
Post by: PM on July 26, 2012, 06:47:06 PM
Heleen, dit is heerlik om nog 'n matertjie welkom te heet hier op die forum. Ek hoop jy maak jouself gou tuis en skryf en kuier lekker saam.  Hartlik welkom.
Title: Re: Baie welkom Heleen
Post by: Elizabeth on July 27, 2012, 05:10:18 AM
Welkom Heleen! Nou is jy die nuutste een! Sien uit na jou skrifsels!
Title: Re: Baie welkom Heleen
Post by: PM on July 27, 2012, 07:51:14 AM
Ek hoop sy ontdek die deel gou en kom kuier gou saam Sussa. 
Title: Re: Baie welkom Heleen
Post by: Ah Willa on July 28, 2012, 12:39:24 PM
Halo Heleen

so bly jy is hier - hier is prag mensies wat heerlik saam lag, ween en dink en dig .......

kom laai jou werkies hier - sommer gou-gou - dan kan almal dit saam geniet,
dit beteken nie jy moet Poets4Christ op FB nou afskeep nie ne  :hello2: