• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elizabeth Kendall ons nuutste matertjie

Started by PM, July 16, 2012, 02:20:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie hartlik welkom aan jou Elizabeth.   :hello2:  Ek glo en vertrou dat jy nog ure se taalpret saam met ons sal deel hier op die forum.  Voel welkom en skryf saam. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

 :wave:  :wave:  :wave:  :wave: Hallo Elizabeth, lekker saam skryf.  :wave:  :wave:  :wave:  :wave:

:angel12:

PM

Ag dankie ou Trappies!  Ek lief jou stinkend.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Bewe ek van opgewondeheid van my kroontjie tot die kromtoontjie. Welkom welkom Sussa. Hierrrr kom kreatiewe spore - gin lieg!  :hello2: :love7:

PM

Jy praat Raaitjie.  Kry ek so ewe 'n briefie:  Mag ek deel wees...   :icon_biggrin:
Ek kan nie wag dat Sussa kom kuier nie.   :angel8:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

 :hello2: :hello2: :hello2:

NOU GAAN ONS 'n PAAR MOOI SKILDERYE SIEN.

Welkom maatjie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Elizabeth

BAIE dankie aan ou geliefde skryfmaatjies! Ek waardeer jul welkomwoorde baie....hou tog net seblief in gedagte dat ek nog "nuuf" is hier op die mooi werf van julle, sal sekerlik weldra "bykom" en alles onder die knie kry. Dankie nogmaals vir die ope arms!

PM

Dankie vir die inloer Sussa.  Ons wag in spanning vir jou bydraes.  Een van die dae sal ons weer baie besig wees hier. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Elizabeth


Tralalie! Ek kon dit regkry om iets gepos te kry! Lekker!

PM

#10
Dt is pragtig uit en uit!  Ekke♪ hy♪ hou♪ hom♪ vannie ♪ mooi prentjies♪ ekke ♪ hy hou hom van die ♪ mooi deuntjies en hierdie sing en juig in my hart!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Ah Willa

Ek is verby opgewonde - bietjie erge rowe tyd agter die rug en kon nou eers weer in teken ... en kyk net hierdie heerlik verassing!!! 

Hello Elizabeth - WELKOM!!!!   :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Daar is 'n stemmetjie wat vir my fluister dat hierdie prentjie jou eie kunswerk is Sussa.  Jok hy vir my?
Om te weet is om te verstaan.