• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elizabeth Kendall ons nuutste matertjie

Started by PM, July 16, 2012, 02:20:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Elizabeth

#15
Nee, daai stemmetjie praat ware woorde Piet Magriet! En dankie ook sommer Willa, ek's meer as gelukkig hier in jul midde.....maar ek moet jul waarsku, my woorde het soortvan opgeraak, gelukkig het die prentjies meer geword. Sal deel as daar te dele is, dan kan julle maar jul digwoorde bylas as dit julle inspireer of hoe?

Elizabeth

#16
Hier's nog enetjie....

Ah Willa

te mooi al die kindertjies ;-)   

jou woorde sal weer meer word hier tussen die woordenaars en kunstenaars :-) :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is goed gedoen.  Ons het 'n afdeling in ons boek vir kunswerke.  Hoop van harte om jou werk ook daarin te sien.  Louis het ook die mooiste "diereprentjies" in sy plek wat ook boek toe. 
Om te weet is om te verstaan.

Elizabeth

Baie dankie PM! Ek sal my oor styf teen die grond hou!

PM

As jy nog in dronkwordspruit is kan jy 'n kopie van die boek by my sustertjie optel om te sien hoe dit lyk.  Spreek net die woord.  Dalk is jy naby my?
Om te weet is om te verstaan.

Elizabeth

Ek is nog in dronkwordspruit ja...en ek spreek die woord...!

PM

As jy vir my jou adres en telefoonnommer in 'n privaat-epossie aanstuur, maak ek gou 'n plan. 
Om te weet is om te verstaan.