• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Antjie Patat se "Stoeper"

Started by Meraai vannie Baai, July 03, 2012, 02:59:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

By een van ons fotos het Anneliekie Jordaan se kommentaar my hart gesteel: "As ek so uitsig kon kry sou ek 'n Stoeper geword het!"

PM

Dit klink amper of dit oupa met sy kierie is wat so 'n mooi "uitsig" vanaf sy stoep langs die ouetehuis het.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Hemeltjie, ja...  Stoeper.
Baie oulik.
elle

Naas

Op die stoeper is oupa die poeper.

Oupa en ouma sit oppie stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra waar's die stoep?
Oupa sê dis weggepoep.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Arme oupa is nou 'n stoeplose stoeper a.g.v sy eie windgatgeit.

PM

Ag pragtig Raaitjie.   :icon_biggrin:   Jy is so skerp soos 'n pakkie naalde!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.