Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 03, 2012, 01:59:48 AM

Title: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: Meraai vannie Baai on July 03, 2012, 01:59:48 AM
By een van ons fotos het Anneliekie Jordaan se kommentaar my hart gesteel: "As ek so uitsig kon kry sou ek 'n Stoeper geword het!"
Title: Re: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: PM on July 06, 2012, 04:52:11 AM
Dit klink amper of dit oupa met sy kierie is wat so 'n mooi "uitsig" vanaf sy stoep langs die ouetehuis het.  :icon_biggrin:
Title: Re: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: Angelica on July 07, 2012, 06:37:27 AM
Hemeltjie, ja...  Stoeper.
Baie oulik.
Title: Re: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: Naas on August 25, 2018, 11:52:45 AM
Op die stoeper is oupa die poeper.

Oupa en ouma sit oppie stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra waar's die stoep?
Oupa sĂȘ dis weggepoep.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: Meraai vannie Baai on August 25, 2018, 12:48:43 PM
Arme oupa is nou 'n stoeplose stoeper a.g.v sy eie windgatgeit.
Title: Re: Antjie Patat se "Stoeper"
Post by: PM on August 26, 2018, 12:07:59 PM
Ag pragtig Raaitjie.   :icon_biggrin:   Jy is so skerp soos 'n pakkie naalde!  :love7: