• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Willa vernoem die ForumFamilie ... live with it

Started by Ah Willa, June 20, 2012, 05:52:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Gie gie ...

soos wat ons aan gaan, gaan ek almal vernoem ha ha ha

live with it ... natuurlik is ek hoop vir verbetering om benaming  :notworthy:


Dis ons ForumHuis en ons is 'n ForumFamilie.

ForumMoeder: PM - die founder van die forum

ForumHoven : Naas - ons eie Langenhoven

ForumHovina : Adele - ons eie vroulike Langenhoven

Forumgraaf : AB ons eie fotograaf

ForumEggo :  Meraaitjie van die baai wat sy eggo ons eie skeppings die gange af na die Woordskuur toe

FORUMBEDONNERDForumEngeltjie :  Angelica - verbuiging op haar naam

ForumDou : Adele - want haar stories is so vars soos dou en hou ons vasgevang

ForumGewete :  Fransi - sy laat mens altyd mooi nadink oor 'n saak - nie sleg praat of advies gee nie - net daar wees.

ForumLappies :  Trappies .. ek wou forumslang gebruik het .. maar mense mag dit verkeerd verstaan ... maar omdat jy so een is met die slanggoed ha ha

ForumBrilleman : JanDink - hy noem homself Tegniese Brilleman en dit pas hom nogal ha ha ha  :hello2:

ForumVlooi: myself sommer so benoem (ek spring hier en daar en oral oor op die forum)  :icon_biggrin:

As jy nog nie 'n naampie het nie .. moenie worry nie ... dis op pad
as jy regtig nie van jou naam hou nie .. rig besware ... en ek mag dit dalk oorweeg ha ha ha
as jy 'n beter voorstel het ... laat my weet .. ek is oop vir input :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

bloubefoeterd

Goeie benamings!!

Ek stel voor ons gee die een met die meeste "posts" die naam van FORUMBEDONNERD!!!

Ah Willa

Op hierdie stadium is dit Engeltjie wat die naam moet kry Bloubefoeterd  :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Angelica

Hey... what's up?
Ek kan bedinges wees ook.  Vra my vrinne.
elle

Ah Willa

Dan pas Forumbedonnerd regtig by jou ha ha ha

Engeltjie - die gevaarlikste bom kom in die kleinste pakkies ... ek sal altyd mense moet lig loop - net omdat ek altyd smile, beteken nie ek kan nie explode nie :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Gelukkig tel my "posts" nie, anders was ek die bedonnerdeforummoeder!  :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ons is bly jy is 'n gawe ForumMoeder  :toothy4:

ek mag dalk verkeerd wees oor die meeste post - ek het aan eie huisies gedink - daar het Engeltjie die meeste post ... ek gaan gou kyk wie het regtig al die meeste gepost .. dis sekerlik ons ForumMoeder
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

Dankie vir die voorreg om fotograaf te wees maar ander mag ook bylas, ek hoop net dat ek nie die enigste een is wat fotos plaas nie, dit sal eensaam wees soos eenoog koning van die blindes.

ek sal my kameras moet oefening gee, soos hulle stof bymekaar maak raak ek self uit oefening.


Ah Willa

op hierdie stadium lyk dit so (dit sal teen einde vandag moontlik anders lyk)

PM          : 3676
Meraai     : 1932
Ah,Willa!  : 892
AB          : 841   
Angilica   : 821
Naas       : 802
Lox         : 706
Adele      : 697
die volgende getal post is 4something en van daar is dit een of twee in die 100 en dan tussen 100 - 0
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

AB jy kan altyd 'n kamera my kant toe pos .. myne is maar baie klein - mik en druk en dis frustreer my dat as ek klaar gemik het die druk knoppie nog nie wil druk nie  :toothy4:  Raaitjie deel darem ook baie foto's ek sal probeer onthou om ook te foto's deel ... ek lief of diere en mense af te neem ... en dit wat allerdaags is maar tog nooit raak gesien word nie ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

die kameras het elkeen sy eie doel, daarom dat ek meer as een het. Jammer as dit windgat klink maar dis nie die bedoeling nie. Ek het my onderwater kamera en onderwater omhulsel ook gekry, die duik gereedskap is gediens en nou moet ons net 'n slag in die water kom waneer die see plat is.

met mik en druk moet mens geduldig wees, hy wil nie altyd afneem wanneer jy wil afneem nie.

ek het nou vir my 'n SLR ook gekry, in 'n heel ander klas.

van hoeveel posts gepraat.... by my moet jy LOX sin ook bytel of is dt bygereken? LOX het mos sy inteken inligting laat uitbrand toe moet hy onder ander skuilnaam aansluit.



PM

PM het sommer die telling by AB se naam bygetel.  Daardie plasingssyfer is reg.  Ek wou nie Lox se naam van die ledelys af verwyder nie, want dan verskyn die naam in swart, so ek los dit net so daar.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Lox was Lox totdat hulle huis in die brand was, toe word hy AB (sy regte naam, nie 'n skuilnaam nie) toe hy nuwe e-posadres gekry het.  Lox en AB is dus een en dieselfde Stoffeltjie, soos Meraai hom noem. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w