• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Willa vernoem die ForumFamilie ... live with it

Started by Ah Willa, June 20, 2012, 05:52:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ja willa toe die huis gebrand het het al die inligting van rekords en dokumente ook in die slag gebly asook my rekords om as LOx op die forum in te teken. Maar nou ja ek is maar wie ek is, LOX of AB. LOX wa smy skool bynaam oor my hare  te lank was.


PM

Nou verstaan ek baie dinge.   :toothy4: 
My bynaam was Wit rot, want my hare was spierwit.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dalk word jy AB Lox  :angel7:

As dit dalk ooit weer gebeur - die forum meester behoort altyd jou details te kan reset - sodat jy net weer 'n password kan kies   :hello:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Gelukkig is 'n witrot 'n slim en skoon diertjie - ek het 3de ge-eindig in die OVS Biologie Olimpiade in my st9/Matriek projek oor witrotte en alkohol ... --- ja toe het ek ook 'n paar brein cells ha ha ha  :evil6:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

wat doen die alkohol toe aan die witrotte? ek glo hulle het slimmer geraak, want soos hulle dronk raak het die swak breinselle dit nie gemaak nie en die sterkeres het oorgebly ( survival of the fittest) en so raak hulle toe al slimmer.

Ah Willa

Alkohol doen dieselfde aan rotte as mense - maar rotte tree meer nobel op as mense, wanneer hulle reeds volslae alkoliste is :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

klink amper soos die storie van die vark en mens.
waneer mens gesuip raak raak hy soos vark en waneer vark gesuip raak raak hy nie soos mens nie.

Ah Willa

Ja - dit laat mens nogal dink ne ...

Die rot - nes die mens is gewoontlik baie higenies - hoekie vir eet, hoekie vir slaap, hoekie vir speel, hoekie vir toilet.
Nes die mens, kan die rot nie worry oor skoon hoekies vir elke ding nie - alles val sommer deur mekaar.
Nes die mens, kan die rot nei worry oor skoon fars kos en water nie - so lank die dop byderhand is ...

anders as die mens, sal die rot liewer vrek van honger en dors as om alkohol te drink terwyl sy dragtig is ... dit was die groot verskil

ek het nog my taak as julle dit sou wou sien - maar julle sal moet kom kuier  :coffee2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

ForumLappies....verskillende kleure....ek is altyd hier rond....maar julle sien my nie altyd nie....  :color:

:evil6:

:angel12:

Ah Willa

Gie gie - sien ek ken jou - ek het gedink aan 'n verkleurmannetjie / laslappiekombers / en trapsoentjies ... jy beweeg rustig tussen ons rond, en vul ons lewe met kleur en warmte ...  wou eers Forumsoentjies gebruik het .. maar party mans mag dalk advandage neem .. en toe spring Forumlappies na vore en ek weet dit beskryf jou  :color:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

bloubefoeterd

Julle outjies met die baie "posts" beter wikkel want ekke is vinnig besig om in te haal!

Op skool was my benaam Sweis maar voor julle verkeerde gedagtes kry wil ek net noem dat dit eintlik Soois moes gewees het!!

Ah Willa

waar was jy op skool Sweis wat Soois moes gewees het
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Angelica

Great, BB, want dan kan Willa my naam aan jou oordra:  Forumbedonnerd.
My plesier.
elle

Ah Willa

Die Familie neem karakter van sy eie ... en ons name lyk nou so :

ForumMoeder: PM - die founder van die forum

ForumHoven : Naas - ons eie Langenhoven

ForumHovina : Adele - ons eie vroulike Langenhoven

Forumgraaf : AB ons eie fotograaf

ForumEggo :  Meraaitjie van die baai wat sy eggo ons eie skeppings die gange af na die Woordskuur toe

ForumEngeltjie :  Angelica - verbuiging op haar naam

ForumDou : Adele - want haar stories is so vars soos dou en hou ons vasgevang

ForumGewete :  Fransi - sy laat mens altyd mooi nadink oor 'n saak - nie sleg praat of advies gee nie - net daar wees.

ForumLappies :  Trappies .. ek wou forumslang gebruik het .. maar mense mag dit verkeerd verstaan ... maar omdat jy so een is met die slanggoed ha ha

ForumWindtjie : Bloubefoeterd, want hy jaag soos 'n windg@tjie die lane van die forum deur  :toothy4:

ForumBrilleman : JanDink - hy noem homself Tegniese Brilleman en dit pas hom nogal ha ha ha 

ForumVlooi: myself sommer so benoem (ek spring hier en daar en oral oor op die forum)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

werelde weg

#29
moet almal n "forum" voor aan he? voel vir my so onpersoonlik/vervelig amper...  :sleepy1:

is ons nie veronderstel om kreatief te wees nie?

hier is my weergawe...

ForumMoeder: PM - die founder van die forum (patrys)

ForumHoven : Naas - ons eie Langenhoven (baas haas)

ForumHovina : Adele - ons eie vroulike Langenhoven    (soek nog )

Forumgraaf : AB ons eie fotograaf       (lox)

ForumEggo :  Meraaitjie van die baai wat sy eggo ons eie skeppings die gange af na die Woordskuur toe (ta'raai)

ForumEngeltjie :  Angelica - verbuiging op haar naam     (oggies)

ForumDou : Adele - want haar stories is so vars soos dou en hou ons vasgevang (mmm soek nog )

ForumGewete :  Fransi - sy laat mens altyd mooi nadink oor 'n saak - nie sleg praat of advies gee nie - net daar wees.   (fransienna)

ForumLappies :  Trappies .. ek wou forumslang gebruik het .. maar mense mag dit verkeerd verstaan ... maar omdat jy so een is met die slanggoed ha ha (kleurvroutjie... tog pas slang vrou beter ja... of kleur-slang )

ForumWindtjie : Bloubefoeterd, want hy jaag soos 'n windg@tjie die lane van die forum deur  (bloufitter... afgelei van die sweis..)

ForumBrilleman : JanDink - hy noem homself Tegniese Brilleman en dit pas hom nogal ha ha ha    (mmmmm )

ForumVlooi: myself sommer so benoem (ek spring hier en daar en oral oor op die forum)         (aha willa... soos in n aha moment...)