• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

rommel, gedorie deurmekaar

Started by adele, May 29, 2012, 08:41:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

andermansrommel is dikwels iedermanswins  Dankie vir die deel mater . Ek het geniet en wonder nou self wat gaan word van al ons rommel  :dontknow: In NZ is die gebruik om een keer per jaar in elke straat jou eie ongebruikte artikels op die sypaadjie neer te sit. Die ouens ry rond en vergaar of dit uit die mode gaan. Na 'n sekere tyd kom die stadsraad se vragmotor verby, druk alles in 'n blokkie en neem weg. Maar die vraag bly steeds staan: waar gaan al die blokkiesrommel heen ne!

Ah Willa

rommel maak mooi kuns stukke ... en soms ook prag nuwe bruikbare stukke ...

op my en Charmaine Truter se Facebookblad - idees vir idees .. is daar nogal heel oulike idees ...

soos om van 'n lee bottle 'n besem te maak ... of 'n kruie tuintjie ... en soveel meer

rommel kan weer herbruik word, as ons net buite die box wil dink

https://www.facebook.com/deelidees
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Willa ek het al heelwat van julle pragidees met die oog gesteel en toegepas  :love7: :notworthy:

Naas

En as ons buite die boks dink, waar gooi ons die boks.


Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


adele

gelukkig kan woorde'rommel' nie brand nie    :book1:   

op ernstiger noot...Raaitjie, wat word van al ons gesegdes en woorde op woes? mag ons alles hierheen skuif en dit dalk te boek stel, dalk 'n e-boek, of behoort dit aan woes en woes se baas eienaar?

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Ek gaan soveel moontlik oordra na ons nuwe woordeboek hier matertjie. Ek het persoonlike toestemming verkry om dit te bewaar. Tot onlangs het ek nog toegang daar gehad maar omdat ek nie meer betrokke is by Woes nie, is die deure nou toe vir my daar maar die toestemming het nie verlore gegaan nie. In sommige gevalle was die bewoording van toestemming: jy mag gebruik vir jou woordeboek Meraai. So ek sleep saam waar ons gaan  :toothy4:

Naas

Ek het uitgeklaar. Jou werk op Woes behoort aan jou en jy kan daarmee maak wat jy wil. As Ta Raaitjie daar ingaan as 'n gas en van ons ander se werk soek kan ons dit nog gaan haal.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

ek gee weereens my toestemming as van my woorde op Woes geplak le, mag jy dit ook hier kom plak in die woordeboek - as hulle die paal haal natuurlik

Naas - as mens nou buite die box dink, dan bewerk jy weer die box in 'n gedagte in ... bv maak 'n mooi tafeltjie daarvan - gooi net 'n mooi lappie oor  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

kan julle glad nie by die forum se woes-woordeboek inkom nie? daar is soveel wonderlike nuwe en ou-nuwe woorde ens   :dontknow:   

:grommit:
adéle  :grommit:

Ah Willa

mens kan die woordeboek browse al is jy nie ingelog nie

http://www.woesblog.co.za/category/9
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Jy kan net raap en plak Raaitjie. 
Wie het jou verwyder van die woordeboek se toegang?  Het jy al probeer om daar in te kom?
Ek kan vir jou toestemming gee as dit nodig is. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

dinge verander nou blykbaar woes daar op woes en na verlede jaar se wedstrydfiasko het sommige getrouste lede hulle toegang verloor. miskien moet julle al ons griffels daar gaan haal [copy].

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Ek het verlede jaar 'n kopie gemaak van die woordeboek en het dit ook aan Raaitjie gestuur. 
Dalk het jy dit nog iewers Raaitjie? 
Ek sal gaan loer by Woes. Ek is nog administrateur daar, maar daar gaan niks aan nie.  Selfs die bybelversies het opgedroog. 
Om te weet is om te verstaan.