• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

rommel, gedorie deurmekaar

Started by adele, May 29, 2012, 08:41:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

al waar ek nog betrokke is, is aan die voorkant waar ons 'n eie profiel en werke deel ...

Woes is goed gelink - dus goed as mens wil he mense moet jou raak lees ...

maar vir groei en kuier ... nee wat ... dis oor almal nou hier is ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Selferkende word-hoarder  :icon_biggrin: :book1: :notworthy: Ses mooiste woordjare spandeer deur ander se woorddisse te verslind en liefdevol gebedel om te gaan bewaar. Elke keer as ek in ons nuwe woordeboek hier op die forum julle lyne weer raaklees, bons my hart nog soos 'n verliefde oujongnooi  :love7:

adele

ai Raaitjie, dit is vir my net so lekker tussen ons woorde...
Daar op woesforum het julle my menswees herstel. Ek het al weer daar gaan loer, maar dit is so vreemd dat ek stil-stil weer weggesluip het.
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Ek kom vir jare al nie meer daar nie, het weer hier rus en vrede gevind tussen julle lyne Adele :icon_biggrin:

Jeannedarc

It is with a shock that I realized how much time has lapsed since I last was on Woes. So much so that I had to request for a new password. And yes, the site did transform.

Meraai vannie Baai

Kan skaars glo hoeveel tyd ons daar spandeer het ne Jeannedarc  :icon_biggrin:

PM

Alles daar van ons dae op Woes is verwyder en uitgeskop.  Geweeg en te lig gevind.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.