• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gaan bietjie plaastoe

Started by Meraai vannie Baai, May 22, 2012, 12:55:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

 :icon_bigsmurf: Klop klop, net gou boodskappie hier onder die forumdeur instoot: ek gaan weer weg wees vir so paar dae. Gaan plaas toe na Kind & kie en die naweek is rodeo naweek. Sien julle DV weer volgende week  :coffee2:

Ah Willa

Raaitjie .. ons wil plaas koop .. maar daaikant is 'n plaas ... ons bring ons tente en woorde ...
ons moet nog net 'n vliegtuig en loots (ek kan nie die ander woord gespel kry nie, die een wat met v begin en op nier eindig)
met regstellende aksies aanstel ... in die ou transvaal het hulle verwys na high en jack en ont en voer  :notworthy:

ha ha

Geniet elke oomblik op die plaas en moet nou nie van die perd af val nie
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#2
Lekker glimlag ek vir jou "vliegenier-woord" en die ander "kriptiese notas" Willa. Ouilik!

Geniet dit Raaitjie en kom gou weer veilig terug. 


Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

die woord wat ek nie gespel kry nie nie is vliegenier sonder die ge :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

Ah Willa, in Afrikaans verander die Nederlandse "ge" soos in vliegenier na 'n  "ë" so vliegenier word vlieënier.
Vlieger word vlieër
Spiegel word spieël, ens



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

Daar herken my gevriesde Einstein brein die woord-patroon : vlieënier

dis wat ek wou skryf instede van daai lelike woord loots :-)

en nou het ek nog iets geleer wat ek nie geweet nie .. van die ge wat "ë"  in Afrikaans vanuit Nederlands geword het

GROOT dankie leermeester Naas - my brein klap hande, want geld vir Uni is daar nie en 'n brein moet leer om jonk te bly  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Wyd glimlag ek weer diekant  :toothy4: Willa die 'plaas' diekant is eintlik in julle terme meer 'n kleinhoewe of 'estate' soos hulle dit op die bordjie aandui  :icon_biggrin: Groot genoeg vir baie gesinne as die nood druk.

Naas jy het alles so pragtig verduidelik  :notworthy:

Ah Willa

ons kyk nou na 'n "estate/kleinhoewe "   dis maar net 3 miljoen Rand ...
maar ons sal baie honne kinders kan foster
kinderpartytjie event - met diere ...
ek sal 'n health clinic kan run
en Andre nog steeds sy kantoor in die huis kan he ..


net 3 miljoen rand .... BID - wonderwerke gebeur nog ...

en as nie .. kom ons met rugsake en tente oor na julle estate toe  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Oi Willa, ons sal saam bid met julle hoor!! Hierdie kant van die aardbol kos so stukkie grond jou omtrent so $450 000 toe ek dit wou omskakel na Rande het my hart amper gaan staan  :icon_bigsmurf:

Ah Willa

Ons het gekyk na plasies in New Zealand - scary ... as die headhunters Andre soontoe stuur, sal ons seker maar nog stads jappies wees ...

hier in SA het grond duur begin bulk ... nie net in dolars nie, maar ook in bloed ... en tog  in vergelyking met die res van die wereld nog menslik beskotigbaar ... siek wereld vir seker!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w