• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tuis, maar arig doenig!!

Started by Meraai vannie Baai, May 14, 2012, 07:05:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

Ek is so bly jy voel beter.  :love7:

Die fotos is fantasties!

PM

Ons was ook so siek soos honde, bedoelende dat ons vir almal wat verbygekom het geblaf het.  Ek het so gespog met die inspuitings wat ons gekry het, ongelukkig het dit niks gehelp nie. 

Gelukkig is ons nou 'n bietjie rustiger, blaf net vir die posman en ons het nie straataflewering nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.