• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM in Pretoria

Started by PM, May 08, 2012, 05:47:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Al wat ek vra is dat jy vir my 'n kopie van die boek wat jy gedruk wil hê deurstuur Willa.  Ek gee dit dan oor vir Breyten en sê vir hom hoeveel kopies jy wil hê, en dan gee hy vir my 'n prys wat ek dan vir jou deurgee. 
Ek het nou uit ondervinding geleer dat 'n mens nie net een kopie van 'n boek laat druk nie.  Maak dit maar 20 of wat ook al, maar ek dink nie by ons drukkers sal dit 'n verskil maak nie.
Ek kan nie sê nie.  Stuur vir my wat jy wil laat druk en sê hoeveel kopies jy wil hê vir die eerste druk, dan stuur ek vir jou pryse deur. 

Daar is verskillende drukprosesse.  As jy litho-printing doen dan is die minimum 1000 boeke, maar dit is beslis nie nodig nie.  Stuur vir my 'n afskrif van jou boek en ek vra vir Breyten vir 'n kwotasie. 
Jy kan niks verloor nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Gie gie - ek het nie tans 'n boek vir printing nie ...

maar ek wil 'n family-foto-boek saam stel ... so as dit klaar is sal ek dit vir jou stuur

Hope Heals Heart se boek is nog in redigering ....  so as dit klaar is sal ek dit aan stuur

Ek het net gewonder of hulle net een boek sal print en wat die verskil sal wees ... want ek bied digital scrap book aan vir kliente - skryf dit dan na DVD met musiek en ook die los staande digi's as hulle dit sou wou print ... die een printer hier onder wat gelukkig is om net 'n copy per slag te print ... well dis onmoontlik duur ...

Vir Hope Heals Heart gaan ek litho-printing gebruik en alles in colbat blou ... (een kleur) - so dra dit gereed is sal ek 'n kopie stuur om te hoor wat hulle sou vra vir printing - ook A4
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#32
Goed, jy kan dit aanstuur as dit reg is.  Breyten se pryse is nie sleg nie. 
Wat is onmoontlik duur?  Hoeveel vra hulle?  A4?  Volkleur?  Landscape of Portrait?
Glasnspapier? Dikte van papier? 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Vol kleur A4 .. 50 pages - albei kante geprint - R600.00 
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is baie duur Willa.  Julle sal dit beslis baie goedkoper kry by Breyten.  As alles gereed is stuur ons dit vir hom dat hy 'n kwotasie kan gee. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek sal een vir ons familie gereed kry - want dan het ek 'n mooi voorbeeld vir kliente .. en dan kyk ons wat Breyten se kwotasie se :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

My boekies is vanoggend afgelewer, danksy PM, Hannes en Gerhard.   :hello2: :hello2: :hello2:
Baie dankie julle, ek is deur die kerk gelukkig. Dankie vir al die ondersteuning en al daai lekker liefde. My skuldboekie loop oor.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

ek doen saam 'n happy dans, Naas en ek sien dit het sommer bietjie reen vir die Kaap gebring  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

geniet elke boek, Naas, dit is 'n belewenis wat net eenkaar kom, daardie eerste boek, maar jou volgendes gaan elke keer lekkerder voel.

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Geluk mater!!! Sneppies grooooot assembliefie  :notworthy:

Angelica

Oeeee mense, dis happy days hier, sien ek.
Naas,  kan ons 'n drinksessie reel hier na die einde van die maand se kant sodat ek een van jou boeke myne kan maak?
Die ideale geleentheid om my plestiek bakkies by jou te kry, ne?
Willa en Trappies en WW moet ook genooi word dat ons kan fees vier.  Watter Kapenaars is nog hier in die Kaap?  Ek praat nou nie van die Kapenaars wat in Pretoria bly nie.  Hulle weet hulle loose uit om nie in die Paradys te bly nie. 
Kan ons so 'n drinksessie reel?  Ek praat hier van koffie en Rooibostee, ok?
elle

PM

Ek sal maar hier eensaam in my eie hoekie in SA sit.  :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Skuif op, ek join jou. Sukkel myse alie af om agtermiddag ietsie te post of kommentaar te lewer. Die blad maak aanmekaar ietsie nuuts oop maar nikse possies is gestuur. Kan ook nie delete nie. Sniksniksnik. Wil graag vir Angelica dankie skryf vir die raad oor die ponie-terapie. Pure verniet. Probeer ek nou maar hier komtaar los  :icon_bigsmurf:

PM

Ek sien jy het darem reggekom matertjie.  Forumnukke? 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En hoe!!!  :pottytrain2: tussen die forum en die brandalarm diekant word ek fiks  :icon_bigsmurf: Hop op en af. Outop storm kortkort in, 'jy maak lekker kos ne' heheheheh!!