• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Onomatopee

Started by PM, April 27, 2012, 05:04:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Onomatopee – o-no-ma-to-pee -  (klanknabootsing) Meervoud – onomatopeë.
Die stuk hout woer-woer by my kop verby.
Die voëltjies tjir-tjir in die bome.
Die duiwe koer. 
Die skêr girts deur die hare.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#1
Iewers tussen die duisternis (lees 1000+) het ek 'n griffel waarin ek hierdie swaarwoord toegepas het mater. Sal gaan grawe. Daardie harde geluid was my tekkiesole soos ek rem aangeslaan het op die erf - binne minute opgespoor.

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1692.0