• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Naam vir boek twee

Started by PM, April 16, 2012, 09:28:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

 :toothy4: Volmaan, Vers & Vonkelwyn  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Jy is 'n bietjie laat Wils, die boek se buiteblad is klaar ontwerp en dit is Volmaan Vonkelwyn & Vers, maar dankie vir jou inset.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

net kom se ek hou daarvan ...  :toothy4: Volmaan, Vers & Vonkelwyn   :toothy4:   :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

sal ook gewoond moet raak aan die moeiliker uitspraak ... maar sal dit later seker nie eers agterkom nie, Willa.

:grommit: 
adéle  :grommit: