• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Naam vir boek twee

Started by PM, April 16, 2012, 09:28:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Angelica: Ek sal vir Lewies aan sy ore gryp en sleep tot by daardie katprentjies van hom en hom forseer om dit in te sit.   argue
Lewies, take note.


Dit is nou die tyd Elle.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Louis


PM

Dis 'n baie mooi naam, ek lief dit.  Dankie vir die voorstel Louis.  Ek hoop ek het nog toestemming om van jou gedigte in boek 2 te gebruik. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Dankie Louis vir die titel van boek 2.  Dit sal pronk met die naam  Vonkelwyn Volmaan & Vers.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai


Marius

Dit spreek n bietjie moeilik uit,  vir my altans.

Volmaan, Vers & Vonkelwyn is makliker om uit te spreek.

PM

Aan die begin het dit vir my ook 'n bietjie moeilik gelees, maar nou is ek al gewoond daaraan.  Wat sê julle ander?
Om te weet is om te verstaan.

adele

ek hou van Marius se skommeling...

:grommit: 
adéle  :grommit:

Angelica

Ella se:  Volmaan, Vonkelwyn en Vers soos oorspronklik deur Lewies.
Dit is nie 'n naam wat jy gaan aframmel nie, dit gaan stadig en met trots uitgespreek word.
My mening.
elle

PM

Volmaan Vonkelwyn & Vers sal dit wees.  Daar is 'n foto van die voorblad op ons fb-blad wat Terry geplaas het. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Elle, ek het weer hier kom lees om seker te maak dat ek nou nie die kat aan die stert beet het nie.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Marius

Volmaan vonkelwyn en vers is reg so ek is ook nou al gewoond aan die naam. :)

PM

Om te weet is om te verstaan.