• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Leer speel-speel jou idiome

Started by Meraai vannie Baai, March 22, 2012, 04:04:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Besoek hierdie skakel as jy meer inligting wil verkry:
http://www.idiogames.co.za/index.php?id=74

* 'n Uitmuntende wyse waarop ons ryk idiomeskat op 'n prettige manier by ons kinders tuisgebring word. Terselfdertyd sal dit sorg vir ure se vermaak in vriendekringe en gesinne."

Marlene, Afrikaans onderwyseres


"Idio het dit reggekry om 'n afdeling in Afrikaans wat vir die tipiese leerling normaalweg 'n pyn is om te leer, so lekker te maak dat 'n mens nie eers besef hoe baie jy leer tussendeur al die lag en pret nie. Idio is definitief vir enigiemand wat uitgehonger is vir 'fun'!"

Matthys, leerder


Fransi

Dit klink regtig na 'n baie lekker speletjie. :-)

PM

Ek dink leerlinge sal gou en maklik leer. 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Die titel werk nie in SA nie. Moes eerder lees:
"Leer die idiote steel steel!"

:mumum:

Naas

Ek wil nou nie persoonlik raak nie maar daai antie met die kopdoek op is darem maar aspris lelik.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Gelukkig is sy weg.  Hulle het haar sommer self afgehaal.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.