Die Afrikaanse Forum

Die Klaskamer => Taalhulp => Topic started by: Meraai vannie Baai on March 22, 2012, 04:04:17 AM

Title: Leer speel-speel jou idiome
Post by: Meraai vannie Baai on March 22, 2012, 04:04:17 AM
Besoek hierdie skakel as jy meer inligting wil verkry:
http://www.idiogames.co.za/index.php?id=74

* 'n Uitmuntende wyse waarop ons ryk idiomeskat op ‘n prettige manier by ons kinders tuisgebring word. Terselfdertyd sal dit sorg vir ure se vermaak in vriendekringe en gesinne.”
 
Marlene, Afrikaans onderwyseres


“Idio het dit reggekry om ‘n afdeling in Afrikaans wat vir die tipiese leerling normaalweg ‘n pyn is om te leer, so lekker te maak dat ‘n mens nie eers besef hoe baie jy leer tussendeur al die lag en pret nie. Idio is definitief vir enigiemand wat uitgehonger is vir ‘fun’!”
 
Matthys, leerder

Title: Re: Leer speel-speel jou idiome
Post by: Fransi on March 22, 2012, 12:12:46 PM
Dit klink regtig na 'n baie lekker speletjie. :-)
Title: Re: Leer speel-speel jou idiome
Post by: PM on March 24, 2012, 12:55:26 PM
Ek dink leerlinge sal gou en maklik leer. 
Title: Re: Leer speel-speel jou idiome
Post by: Assie on September 12, 2021, 09:13:21 AM
Die titel werk nie in SA nie. Moes eerder lees:
"Leer die idiote steel steel!"

 :mumum:
Title: Re: Leer speel-speel jou idiome
Post by: Naas on September 12, 2021, 05:58:44 PM
Ek wil nou nie persoonlik raak nie maar daai antie met die kopdoek op is darem maar aspris lelik.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Leer speel-speel jou idiome
Post by: PM on September 12, 2021, 09:24:43 PM
Gelukkig is sy weg.  Hulle het haar sommer self afgehaal.   :icon_biggrin: