• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuwe uitleg

Started by Naas, March 11, 2012, 04:56:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

gie gie - forum en voor ... my breincells weer erg gescramble ... :angel4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

Dankie Ah Willa. Nog net daai "die" voor webtuiste wat daar pla. As jy weer kansie het moet jy vir i vertel dat hy voor e moet gaan staan anders gaa hy eina kry.







:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

 :sign10:  Naas ek dink jy moet hier langs my kom sit en koffie drink .. dan tik jy my teen die oor as ek verkeerd op die image tik :-) :coffee2:

vir eers is die default look en feel terug op versoek ...  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dankie Willatjie, dit voel sommer of ek "tuis gekom" het.  Ek het nesgeskop in hierdie "default look" en
op my ouderdom is dit moeilik om te verander. 
Die webtuiste is natuurlik 'n heel nuwe ervaring en ek glo daar gaan nog baie verrassings uitspring! Dankie matertjie. 
Ons maak almal spel- en vingerfoute, maar gelukkig is hier baie ouens wat genoeg omgee om ons reg te help. 
Ek sukkel nog baie met die los- en vasskryf van woorde.  As ek daarna kyk lees ek elke woord.  As dit twee "goete" beteken en ek wil net van een ding praat, dan skryf ek dit maar vas aan mekaar - vas aanmekaar.
Naas verduidelik in elk geval beter as ek.  Kom help Naas!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dan skryf ek maar weer vas. OF Dan skryf ek maar weer aanmekaar. Maar ons raak aan mekaar as ons soen of ons raak aanmekaar deurmekaar van al die losse en vasse sedes.
As ons vas aanmekaar skryf is dit toutologie. M.a.w twee begrippe langs mekaar wat dieselfde betekenis het. Soos weer herhaal. Ek sal weer herhaal dat een begrip een woord is. Weer en herhaal beteken dieselfde ding so ek se eintlik weer weer.
LW. Ek het nogal van die nuwe uitleg gehou want dit het my nie aan Woes herinner nie.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#20
Dankie Naas, dit is so maklik as jy verduidelik, maar dit bly moeilik as ek dit self moet doen.  :icon_biggrin:
Ek is dankbaar vir Woes, want dit is tog hoe ons mekaar leer ken het, dan nie?
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Nou's ek aanmekaar deurmekaar met los en vas - een begrip en twee begrippe ... maar ek vrees nie want Naas is hier!!!

Ek kan dalk 'n ander stylsheet probeer want nog in die blou beweeg ... maar sal dit eers doen as PM van die ander lande af terug is  :notworthy:

Ek het ook van die nuwe look en feel gehou - maar almal moet dit gemaklik kan gebruik ...

alhoewel ek nie meer in Woes se forums kuier nie ... gebruik tog nog die plasie om nuwe plassings te doen ...  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

Quote from: Naas on March 19, 2012, 10:45:26 AM
LW. Ek het nogal van die nuwe uitleg gehou want dit het my nie aan Woes herinner nie.


skielik voel ek ook weer effe swaarmoedig. hierdie blou bly maar vir my 'woes' en vol herinneringe wat nie altyd afgestof wil word nie. ek hou van warm kleure wat uitnodigend roep en verloklik 'n glasie wyn aanbied.

moet nie worrie nie, Kaptein, ek loer enige tyd in op jou forum wat jy aan ons bied   :love7: 

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Hou vas my dier, ek is nou-nou weer hier.  Gaan net gou iets koekeloer!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Kan julle ook hierdie sien op julle profielblad. Look and Layout Preferences
Wat gebeur as julle daarop kliek en 'n ander formaat kies?
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

My woes is pienk, omdat ek hom so gemaak het.  Mens kan kleur na hartelus verander.  Maak die "looks" jou eie en siedaar!


PM

Kom verduidelik asseblief vir ons hoe jy dit doen Gawie.
:love7:
:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.