• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pollenys, Pollenys

Started by Naas, May 04, 2011, 01:52:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding,
dis oor jou, dis oor jou wat ek so sing.
Ek hou my lyf so vol dingetjies
en ek dans met die tannie met die sewe ringetjies.

Oom Jannie Pieter Groentjie, om wie moet ek dink?
Ek dink net aan jou en aan niemand meer.
Die dak is van strooi en die muur is van klei.
En elkeen wat kom, die wil daar in bly.

Lank is die seun en kort is sy pa,
mooi is die dogter en lelik is haar ma.
Hoog is die solder en laag is die vloer,
as jul daar gaan opsit gaan ons vir jul loer.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :hello2:  Baie dankie!  Jy voer my terug na beter dae!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.