• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Karamelkoekies

Started by PM, January 30, 2012, 11:15:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Bestanddele:

125 gram botter
750 ml meelblom (3 koppies)
125 ml suiker
1 X 90 gram (1 pakkie) Royal kitspoeding (enige geur)
10 ml bakpoeier
Halwe telepel sout
2 Eiers

So maak mens:

Voorverhit oond tot 200 grade C.
Room botter en voeg suiker geleidelik by, klits goed na elke byvoeging.
Voeg eiers en karamelkitspoedingpoeier by. 
Meng deeglik.
Sif die droge bestanddele saam en voeg geleidelik by die mengsel.
Die deeg moet maklik hanteerbaar wees.
Rol die deeg uit op 'n effens meelbestrooide blad.
Sny in vorms en plaas op bakplaat. 
Bak in die boonste deel van die oond vir 10 tot 15 minute of totdat die koekies goudbruin is.
Laat dit afkoel op draadrak.
Om te weet is om te verstaan.