• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bespreek jou bladsye vir boek twee.

Started by PM, January 21, 2012, 08:10:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Besprekings vir bladsye vir boek 2 is nou oop.   :icon_biggrin:

Met boek 1 was daar baie onvoorsiene kostes waarvan ek net mooi niks geweet het nie.
Boek 2 se bladsye sal R100.00 per bladsy kos.  Ek glo dit sal al die kostes dek en ons sal weer 'n boek met uitstaande gehalte kan "voorsit" teen R250.00 per boek.


Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM, Ek wil ses bladsye bespreek asseblief. 
Sal die bedrag inbetaal sodra my spaarvark se magie weer gevul is.
elle

PM

Dankie Ellé, daar is nog baie tyd om te betaal. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Julle kan hier bladsye bespreek vir boek twee.  

Lees asseblief die eerste inskrywing.  
:wave:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

#4
so die R100 per blad is altwee kante van een A4 blad?

Dis reg ...

ek het by die boek bespreeking mos gese ek neem 6 A4 blaaie ...

en ek sal al die werkies wat ek innie boek gaan plak - hier kom nes onder die uwe se topic :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#5
Nee, R100 per bladsy.  As jy dus ses blaaie vat, is dit 12 bladsye en dan kos dit R1,200.00

Jou werk moet jy net in jou eie plekkie hou.  Dit word nie nog op ander plekke geplaas nie.  Dit sal tog net dubbel soveel spasie opneem.  Daar by "Kom ons help mekaar" is van ons werk ook dubbel geplaas om mekaar te help om dit te skuur en skaaf.  

Sodra jy dan hier gelees en geantwoord het, sal ek hierdie topic verwyder.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#6
Kom ons vat saam dat ons mekaar nou mooi verstaan want julle twee smokkel nou met mekaar se koppe:

1 (een) A4 bladsy aan een kant gedruk kos R100
1 (een) A4 bladsy aan beide kante gedruk kos R200

As die boek dus oop voor jou le kyk jy na R200 (R100 links en R100 regs)

Wlla as jy dus een bladsy koop is dit net aan een kant gedruk, die volgende koper betaal vir die agterkant van dieselfde bladsy.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

#7
okay - hoe stel ek dit dan .. net 6 kante geprint x R100 elke = R600  dis al wat ek wil bestel ....


mmm  dus neem ek net 3 A4 bladsye teen R200 elke = R600 ... is dit nou reg?

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#8
Nou is dit heeltemal reg!  :love7:
Jy kan nou net hierdie bestelling by "Bladsybesprekings vir boek 2" gaan doen, dan is alles mooi bymekaar.  
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

#9
Kom ek maak julle nou totaal en al deurmekaar..

Blaai = sheet = 2 bladsye
Bladsy = page = page 1, page 2

1 Blaai het twee bladsy = page 1, page 2/bladsy 1, bladsy twee.

Willa, jy het 3 A4 blaaie met 6 kante/bladsye = bladsy 1, 2, 3 tot ses.
elle

PM

#10
Nou verstaan ons mooi!  :icon_biggrin:
Dankie matertjie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#11
 :sign10: :sign10: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:









:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

adele

#12
PM'ie, sluit die R100 per bladSY    :icon_biggrin:   alles in, grafiese plasing op foto-agtergrond ook?
of gaan dit ekstra R20 kos soos in boek 1?
adéle  :grommit:

PM

Ja, dit sluit alles in en dan kan ons die verkoopprys op R250.00 hou as ons drukkers vir ons dieselfde prys vra om die boeke, dieselfde gehalte, te druk. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM,  ek bespreek 4 bladsye = R400
Die uitgawes van die moeder van die groem saai havoc in my budget.

Ook moet ek weet wanneer dit betaal moet wees.
Ook wanneer ons skriwwels klaar moet wees.

Dankie, vriendin.
elle