Author Topic: Pest Control is een tree agter die luis  (Read 7053 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Stof

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 112
  • Gender: Male
  • 'n Dankbare begenadigde
Pest Control is een tree agter die luis
« on: January 16, 2012, 09:54:03 AM »
Sal die stofluis se mensemaatjies veral vandag baie hard saambid vir die oplossing van 'n paar dinge wat nou gelyk toegelaan het.  Die luis loop net op drie uit agt pootjies.

En buiten die saamstem voor Pa, vra luis sommer of hy nie maar ook 'n paar ekstra drukkies kan kry vandag nie.

:stofluis:
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #1 on: January 16, 2012, 10:00:36 AM »
Ek is nie altyd so mooi by nie....my verstaan kamers se kleppe is soms op skreffies oop. Maar hier is vir Stof 'n groot (((((((((((((((((((HUG/DRUK))))))))))))))))))))
 :angel12:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #2 on: January 16, 2012, 11:25:25 AM »
Siestog Stoffeltjie.
As jou hond flooie het: Maak 'n mengsel (pasta) van brandewyn en sand. Smeer die hele hond daarmee. Die flooie raak dan gesuip en gooi mekaar met klippe dood.




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Stof

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 112
  • Gender: Male
  • 'n Dankbare begenadigde
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #3 on: January 16, 2012, 12:28:57 PM »
Ek is nie altyd so mooi by nie....my verstaan kamers se kleppe is soms op skreffies oop. Maar hier is vir Stof 'n groot (((((((((((((((((((HUG/DRUK))))))))))))))))))))
 :angel12:

Soveel dankies vir die drukkie.  Soms is een drukkie beter as hoofstukke se mooi woorde.  Laat weet ook maar as die kniegies moeg raak, dan probeer die luis vir jou Campherroom aanstuur.

Siestog Stoffeltjie.
As jou hond flooie het: Maak 'n mengsel (pasta) van brandewyn en sand. Smeer die hele hond daarmee. Die flooie raak dan gesuip en gooi mekaar met klippe dood.
 :icon_bigsmurf:

Jy maak luis bang.  Sê nou die vlooie gooi die luis ook raak?  En dit terwyl die luis reeds lê?

Naas, dankie aan jou, jou gawe om die komiese in die lewe raak te sien, is alreeds soos 'n salfie vir hierdie luismaatjie van jou.  Dankie tog nie alle mense gril vir goggas nie.


Aan Mandi, dankie ook vir jou oproep sopas.  Ek sien uit na die koffietjie en die deel oor ongeveer 'n uur.

:stofluis:
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #4 on: January 16, 2012, 02:33:08 PM »
 :smileinbox: Hoop goeie dinge gebeur of word gebore uit die dinge wat toegeslaan het. 'n Drukkie vir jou.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #5 on: January 16, 2012, 04:13:52 PM »
Ek weet darem koffie help baie om Luisie se gemoedsdtoestand weer 'n bietjie te laat styg. Lekker kuier en  groetnis vir Mandi.  Wanneer kom kuier sy weer op die forum?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Stof

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 112
  • Gender: Male
  • 'n Dankbare begenadigde
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #6 on: January 17, 2012, 12:42:27 AM »
Oor 'n paar uur van nou af het luis 'n afspreek wat dalk deel van 'n oplossing mag wees.  Wees almal asseblief saam met dit daar in gees.

:stofluis:
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #7 on: January 17, 2012, 08:01:14 AM »
Het Luisie toe reggekom?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Stof

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 112
  • Gender: Male
  • 'n Dankbare begenadigde
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #8 on: January 17, 2012, 04:00:40 PM »
Het Luisie toe reggekom?

Luis is steeds met al agt pote pensdiep in die turf.  Die afspraak kan wel wonderlike langtermyn oplossings tot gevolg he, maar die dinge wat nog hierdie week opgelos moet word, het nog nie antwoorde nie.  Dankie vir die gewaardeerde PM omgee.  Saam met Margaret se Kaffieën Shebeen, maak dit minstens die grommende goggas minder dreigend lyk.

(((PM))
((Margaret))
((:coffee2:))

:stofluis:
:anse:
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Pest Control is een tree agter die luis
« Reply #9 on: January 18, 2012, 09:34:32 AM »
Gelukkig het Stoffie darem nog petrolgeld. 
Ek sien die "scooter" jaag nog dat die stof so staan!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.