• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom ww

Started by PM, January 15, 2012, 09:30:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Wêrelde weg, jy was regtig wêrelde weg.  :icon_biggrin:  Jammer oor die aantekenprobleme. 
Plaas jou nuwe gediggie, dit is baie mooi.   :hello:
Kom ons gee vir Marcelle 'n rukkie kans, dalk sorteer hy die probleem uit dan kan ons die nuwe plasings onder ww net weer in die oorspronklike plek plaas. 
:love7:
:bootyshake:


Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Hallo WW. Lekker skryf.

:angel12:

PM

Kom groet tog dat ek kan sien jy kom in by ww.
Om te weet is om te verstaan.