Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on January 15, 2012, 09:30:41 PM

Title: Welkom ww
Post by: PM on January 15, 2012, 09:30:41 PM
Wêrelde weg, jy was regtig wêrelde weg.  :icon_biggrin:  Jammer oor die aantekenprobleme. 
Plaas jou nuwe gediggie, dit is baie mooi.   :hello:
Kom ons gee vir Marcelle 'n rukkie kans, dalk sorteer hy die probleem uit dan kan ons die nuwe plasings onder ww net weer in die oorspronklike plek plaas. 
 :love7:
 :bootyshake:


Title: Re: Welkom ww
Post by: Trapsoetjie on January 16, 2012, 10:02:42 AM
Hallo WW. Lekker skryf.

 :angel12:
Title: Re: Welkom ww
Post by: PM on January 16, 2012, 04:20:34 PM
Kom groet tog dat ek kan sien jy kom in by ww.