• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sintuiglike gedigstruktuur.

Started by PM, May 01, 2011, 07:54:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Plesier Fransi. 

Dit gebeur met my ook.  Dit is net asof ek nooit tevrede is met my werk nie.  Wil altyd nog iets verander.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

en partykeer vee ek amper 'n hele gedig uit- hou net 'n sinsede of twee vir latere se gebruik.  :icon_biggrin:

PM

Dit is seker waar die sintuie-idee vandaan kom.   :icon_biggrin:  Voel dit, sien dit, proe dit en ervaar, anders werk dit nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Een vers geskep met al die sintuie: hoor/proe/voel/sien/ruik

Gesproke woorde
bitter gekrui' 
sny deur vlees; 
illusie of realiteit
van verrotting?

© Meraai vannie baai.



PM

Dit is uitstekend Raaitjie.  Ek wil ook vandag voel, ruik, sien, (is glo 'n sintuig?) ens.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai