• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Herman Toerien se "los en vasskryf"

Started by PM, January 09, 2012, 07:50:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Kom ons toets die teorie van Herman Toerien.  Hy sê wanneer 'n mens 'n die voor die woorde kan plaas, is dit een woord.  "Die sit die kamer is sitkamer."
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Jy verstaan klein bietjie verkeerd: Wanneer jy "die" voor sit kamer kan sit is sitkamer een woord. Dit gaan nie oor die woorde wat saamgevoeg gaan word nie maar eerder die woord wat gevorm gaan word.
Enige naamwoord wat op 'n lidwoord ('n of die)volg word as een woord geskrywe.
'n Linkeroogvervoermaatskappyverenigingsvoorsitterstoelpoot het morsaf gebreek toe die linkeroogvervoermaatskappyverenigingsvoorsittersvrou daarop gaan sit.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

adele

#2
Ek kan net dink watter wonderlike onderwyser jy is, my vriend,  om enige iets so interessant te verduidelik.   :icon_biggrin:
 :grommit:
adéle  :grommit:

Chichi

*The one and only AWESOME-EST


Naas

Natuurlik Chichi. As ek 'n vrou was was ek 'n sonderwyser.   :angel4:










:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin: Danie Naas.  Daar skrik ek nou myse die sit skoon af.   :icon_biggrin:
Ek is regtig bly jy is 'n onderwyser.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het oor en oor geloer en  :icon_scratch: Nou verstaan ek ook van 'die' die  :icon_biggrin: Pragtige tameletjiewoordsamestellingsvoorbeeld Naas  :notworthy: :icon_salut: :book1:

adele

   :icon_biggrin:   :icon_biggrin:  kry ek nou eers weer my lagsessie vir die week ....

adéle  :grommit:

PM

Die tongindiekiesgeselsies is altyd lekker. 
Om te weet is om te verstaan.