• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

man maak

Started by Lox, November 21, 2011, 07:19:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox


Hoe maak jy 'n man?

Vrou dink na en antwoord.

Hoe maak jy 'n man?

Jy kruis 'n vark en 'n by.

Dan kry jy 'n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

My man is gekruis met 'n bul en 'n os.  Hy han hard werk, wil heeldag ploeg.
Om te weet is om te verstaan.