Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on November 21, 2011, 07:19:16 PM
-
Hoe maak jy 'n man?
Vrou dink na en antwoord.
Hoe maak jy 'n man?
Jy kruis 'n vark en 'n by.
Dan kry jy 'n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek.
-
My man is gekruis met 'n bul en 'n os. Hy han hard werk, wil heeldag ploeg.