• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Almal van julle gaan tjoekie toe.

Started by PM, October 15, 2011, 05:44:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En soos altyd het ons weer teruggebons. Skryf ons weer wan en dan saam terwyl ons na binne lag en huil. Soms gelyk. Die forum het nog altyd 'n sagte plekkie in my hart. Soos met enige familie is daar soms struweling maar ons kom weer terug en gee mekaar 'n kuberdrukkie  :love7:

Meraai vannie Baai

Die tyd van die jaar is dit 'n dolle gejaag - ek was op die punt om myself tjoekie toe te jaag maar wyslik daar teen besluit. Ekkan nog inloer vir die volgende paar dae voor die gejaag my inhaal.  Ons gaan 'n vleisie op die kole gooi. So pas reelings bevestig met ons kinders in die States vir Skoondoggie en die kids se beplande kuier in hulle 3 maande somervakansie as ons winterseisoen het. Die opgewondenheid van uitsien na hulle kuiertjie tussen ons en ander oupie en oumie, is die grootste geskenk ooit!