• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoop

Started by PM, April 21, 2011, 06:55:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hoop

Dis  hoop wat die hart van alle vrese stroop en
soete akkoorde sing - ‘n lied sonder woorde -
kennis is die kern van verstaan.


Geloof

Geloof gee vlerke aan alle vrese
rustigheid aan die mens se psige.       
Tersluiks, geloof ken geen perke nie. 

Om te weet is om te verstaan.

adele

hoe pragtig is hierdie hoop nie, PM, wat oorgaan in geloof ... vertroue ...  :love7:
adéle  :grommit:

PM

Geloof en vertroue is die kruk wat baie mense deur die lewe dra.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.