Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on April 21, 2011, 05:55:18 AM

Title: Hoop
Post by: PM on April 21, 2011, 05:55:18 AM
Hoop

Dis  hoop wat die hart van alle vrese stroop en
soete akkoorde sing - ‘n lied sonder woorde -
kennis is die kern van verstaan.


Geloof

Geloof gee vlerke aan alle vrese
rustigheid aan die mens se psige.       
Tersluiks, geloof ken geen perke nie. 

Title: Re: Hoop
Post by: adele on July 28, 2019, 08:24:53 PM
hoe pragtig is hierdie hoop nie, PM, wat oorgaan in geloof ... vertroue ...  :love7:
Title: Re: Hoop
Post by: PM on July 29, 2019, 12:20:26 PM
Geloof en vertroue is die kruk wat baie mense deur die lewe dra.   :love7: