• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Rys met spinasie en tamatie

Started by PM, March 30, 2011, 03:04:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Rys met spinasie en tamatie

Bestanddele

2 e Olyf Olie
1 Ui fyn gekap
1 t Knoffel fyn gekap
3 k Hoender aftreksel
2 e Tamatie Puree
1 k Tamatie gekap
½ k Fyngekapte Spinasie
1 k Rys

Metode

Verhit die olie in pan
Voeg die ui by en braai tot sag
Voeg knoffel saam en braai vir nog 2 minute
Voeg al die ander bestanddele by
Verminder hitte sit deksel op
Prut vir 25 tot 30 minute totdat rys sag is en meeste vloeistof weg is
Bedien warm.
Om te weet is om te verstaan.