• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Moeg

Started by Ans Botha, March 04, 2013, 03:39:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

hoekom word die mooiste mooi altyd in die seerste seer gebore?

kyk nou 'n perel , 'n baba .... 'n gedig .... jou gedig!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ans Botha

Dankie Willa ek waardeer werklik waar. Ja ek weet nie hoekom nie. Ek praat nie maklik nie, maar gee my 'n stuk papier en 'n pen, maar dan bly daar weer te veel getuies oor na die tyd!