• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Live slow....

Started by Angelica, April 26, 2014, 12:26:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Live slow and die whenever...  lees ek op 'n plakker op 'n ou se kar wat verby spoed.

:toothy4:

Dis soos aand- en oggendpraatjies wat nie ooreen stem. Of is die 'ooreenstem'?
elle

Meraai vannie Baai

Ooreenstem sal werk ja. Ek wil ook die klok stadiger laat loop maar dit weier volstrek en voeter voort op tik-tak-tik-tak pas!

Jeannedarc

as far as I know is ooreenstem and ooreenstemming one word but who am I to say. but stem ooreen definitely is two words

Meraai vannie Baai

Een begrip - een woord (het ek by PM geleer) en jy is 100 persent reg Jeannedarc, stem ooreen is twee woorde  :notworthy: maar as ons saam stem oor een onderwerp, is dit drie woorde!.

Naas

Saam stem oor een onderwerp
die antwoorde stem ooreen met die bewyse
ooreenstem: een begrip een woord.
Ons verskil van Engels in die sin dat... As jy twyfel oor een of twee woorde in Engels dan is dit twee woorde maar as jy twyfel oor een of twee woorde in Afr kan jy maar een woord skryf.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Kyk nou hoe slim word ek sommer vroegoggend  :icon_cheers:

PM

"Live slow", my horloos seg tikke-takke-tikke-takke.  Daar is nie tyd vir verspeel nie.   :icon_biggrin:
Ek het gister vir Gerhard gesê ek is nou moeg om met pension te wees, ek wil liewers weer 'n normale pas handhaaf.  Ons kry net nie gedoen wat gedoen moet word nie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Hier by my vlieg die tyd soos 'n jet.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jis Naas, dit is al die helfte van September.  Waar het die jaar heen gevlieg?
Om te weet is om te verstaan.