Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on April 26, 2014, 11:26:22 AM

Title: Live slow....
Post by: Angelica on April 26, 2014, 11:26:22 AM
Live slow and die whenever...  lees ek op 'n plakker op 'n ou se kar wat verby spoed.

 :toothy4:

Dis soos aand- en oggendpraatjies wat nie ooreen stem. Of is die 'ooreenstem'?
Title: Re: Live slow....
Post by: Meraai vannie Baai on September 16, 2015, 07:18:05 AM
Ooreenstem sal werk ja. Ek wil ook die klok stadiger laat loop maar dit weier volstrek en voeter voort op tik-tak-tik-tak pas!
Title: Re: Live slow....
Post by: Jeannedarc on September 16, 2015, 09:55:56 AM
as far as I know is ooreenstem and ooreenstemming one word but who am I to say. but stem ooreen definitely is two words
Title: Re: Live slow....
Post by: Meraai vannie Baai on September 16, 2015, 10:26:12 AM
Een begrip - een woord (het ek by PM geleer) en jy is 100 persent reg Jeannedarc, stem ooreen is twee woorde  :notworthy: maar as ons saam stem oor een onderwerp, is dit drie woorde!.
Title: Re: Live slow....
Post by: Naas on September 16, 2015, 12:47:58 PM
Saam stem oor een onderwerp
die antwoorde stem ooreen met die bewyse
ooreenstem: een begrip een woord.
Ons verskil van Engels in die sin dat... As jy twyfel oor een of twee woorde in Engels dan is dit twee woorde maar as jy twyfel oor een of twee woorde in Afr kan jy maar een woord skryf.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Live slow....
Post by: Meraai vannie Baai on September 16, 2015, 11:16:29 PM
Kyk nou hoe slim word ek sommer vroegoggend  :icon_cheers:
Title: Re: Live slow....
Post by: PM on September 17, 2015, 03:20:37 PM
"Live slow", my horloos seg tikke-takke-tikke-takke.  Daar is nie tyd vir verspeel nie.   :icon_biggrin:
Ek het gister vir Gerhard gesĂȘ ek is nou moeg om met pension te wees, ek wil liewers weer 'n normale pas handhaaf.  Ons kry net nie gedoen wat gedoen moet word nie.   :bootyshake:
Title: Re: Live slow....
Post by: Naas on September 18, 2015, 08:25:13 AM
Hier by my vlieg die tyd soos 'n jet.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Live slow....
Post by: PM on September 18, 2015, 01:38:07 PM
Jis Naas, dit is al die helfte van September.  Waar het die jaar heen gevlieg?