• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Man in die Stofpad

Started by Ans Botha, November 03, 2013, 02:09:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ans Botha

Dankie vriende ek waardeer julle insette.

Ans Botha

PM wat dink jy as ek tog in die laaste strofe "sy laaste hoop daarmee heen" inbring? Gaan dit saak maak as die laaste strofe dan 5 versreëls gaan he?

PM

Dit werk vir my Ans.  Dit skep ook die indruk dat hy moed opgegee het van pure uitputting. 
Dit is 'n baie mooi gedig. 
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Dankie PM ek het ook gedink dit klink en lees beter met daardie reel in die gedig. Dankie baie almal

adele

adéle  :grommit:

Anicia

Sjoe, ek kan sommer die man se moeilike stryd voel! Baie mooi geskryf.

Ans Botha

Dankie Anicia ek waardeer elke bietjie kommentaar.