• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Hiefel en die Fiefel (C.J Langenhoven)

Started by Meraai vannie Baai, January 20, 2013, 12:15:25 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Wat van jou Assie?  Stel jy nie belang nie?  Dit moet vreeslik eensaam wees daar op die plaas met net Oupa as geselskap.  Ek sien Tannie Christinna soek ook 'n "ou met iets tussen die ore" om mee te gesels.  Ons het mos 'n slim Oupa.  Dalk kan ons die twee aan mekaar voorstel. 
Dalk kan jy 'n mooi gediggie skryf en ek sal sorg dat Swagman dit lees.  Wat sê jy?
Om te weet is om te verstaan.

adele

En toe het Aspoestertjie nooit nie weer teruggekom nie ... hoop sy en oupa is nog oukei?  :coffee2:
adéle  :grommit:

Assie

Nee o genade Ta Raaitjie. As daar so van mansmense gepraat worre trek my keel en alles mos toe en dan is die hasepad nie lank genoeg vir my nie. Ek hol tot my petrol opraak.


:mumum:

Meraai vannie Baai

In my verbeelding sien ek die stofstrepie  Assie  :toothy4:

Assie

So al vissende; sit, soebat, graaf en vry jy Naas. En dit gebeur so om die beurt by die Visrivier, Tafelberg, Soebatsfontein, Graafreinet en Vryburg  :icon_biggrin:
Ek lees nou weer hier in verdwaalde woorde. Het vir oom Naas gevra. Hy se die verklaring van Ta Raaitjie is die naaste aan reg. Maar hy weet nie hoe om die R100 by Ta Raaitjie te kry nie. Hy se dis seker elk geval nie veel werd doer onder nie.

:mumum:

Meraai vannie Baai

As ek gelukkig is kan ek dalk by die mission shoppie vir my kleinkinders boekies koop teen sent stuk. Bly 'n winskoop want as ek 'n kale dollar diekant van daardie R10 uitkry kan ek tien boekies koop Assie.

Assie

Dan moet Ta Raatjie Outop se bankbesonderhede stuur dat Oom Naas Sy beloftes nakom.

:mumum:

PM

Hier trek ons nou by 12 en 'n half duisend kere geleer en Naas en Aspoestertjie is nog skoonveld. 
Om te weet is om te verstaan.