• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die taal en sy stoute mense

Started by PM, April 03, 2013, 11:29:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Dis baie waar. So waar die grap is amper nie snaaks nie.



Ek is maar net een, maar ek ís een.

Naas

Een van die ou omies gebruik nou die dag die woord 'poeselig' Ek kan nie mooi die kloutjie by die oor bring nie en dog ek hoor verkeerd toe hy sê sy vrou is poeselig.
Gryp toe my HAT 'wat ook al aan stap in die lewe, en gaan soek die woord. Die HAT gee die volgende verklaring.
Poeselig - mollig, sag en snoesig.
Om die waarheid ts sê ek het gedink hy praat van 'n verkeerskonstabel se flitslig.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

O hallie ha!   :sign10:   Die p-woord het al gesorg vir baie pret, maar Naas, jy vat die koek!  (Pun intended)

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hahahahahahaha. Ek gaan vanaand Outop se gesig baie mooi dophou as ek hom vra of die uwe ook lyk soos 'n konstabel se flitslig  :headbang:

Meraai vannie Baai


PM

Dit is nou tussen die lyne lees as jy my vra.   :evil6:   Hierdie klomp is nou wat 'n mens werksaam noem.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

PM

Dit klink eintlik asof hulle 'n nasie stad bou.   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Ek kyk weer na "waarvan praat julle" dan dink ek aan my pappie se woorde:  Ag my kind, as hulle so ordentlik is sal hulle nie eers weet waarvan ons praat nie.   :angel7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


adele

adéle  :grommit:

PM

Lekker om jou raak te loop hier in die gange Adele.  Gaan dit goed met jou?
Om te weet is om te verstaan.

adele

Altyd goed en geseënd dankie vriendin.
adéle  :grommit:

PM

Ek is baie dankbaar en het nog vele om voor dankbaar te wees.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.