• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die taal en sy stoute mense

Started by PM, April 03, 2013, 11:29:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

#90
Al ooit gewonder waar sit 'n vis se poepol?
Hy sit agter die vistok by die Vaaldam met 'n blou bul trui aan.
Ek is seker hy het nog 'n bier in die hand ook?


Dit laat my nou dink aan die ou wat gaan visvang het vir die naweek en vir sy vrou gevra het om sy sypajamies in te pak.  Na die naweek trap hy haar uit omdat sy vergeet het om sy sypajamies in te pak.
"Ek het nie vergeet nie, ek het dit in jou vistrommel  gepak."

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Ons is mos by die taal en sy stoute mense?   :icon_biggrin:


Ek wonder net wat daai ou vir homself te sê gehad het.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Nou hoekom sal sy nou sy pajamas in die viskas pak? Dan gaan dit mos na vis stink? SIES GA POEF. Wie wil nou in vispajamas slaap. Dan gaan jy mos ok ene vis stink in die oggend...




:mumum:

PM

Maak mossie sakie!  Hy het dit seker meer geniet om nakend te "slaap". 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As ek sy vrou was het ek hom al daai icons geteken wat ek gebruik he, en op sy kussings neergesit. Sou nie met hom wou praat nie en ook nie sy verskonings hoor nie  :toothy4: Laat hom suffer.

Assie

Maar Ta Raatjie, as sy nou maak of sy stink pajamas sy skuld is en sy gaan soos 'n viswyf tekere gaan hy mos volgende naweek weer visvang sonder sy pajamas.   :icon_scratch:




:mumum:

Meraai vannie Baai

O genadetjie, ek sal moet slaap oor dit Assie. Jy nou te slim vir my man  :icon_biggrin: Vanaand droom ek van viswywe en stinkende nagklere. Net solank dit nie kaalgaai mans is nie. LOL, een is genoeg.

Assie

Kan ook nie lekker verstaan hoekom die man so opstandig is oor sy pajamas nie. Wie slaap dan nou as hy visvang?



:mumum:

Anton Louw

'n vis se poepol?    :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:   O aardetjie tog -  ek gaan daai ene mos nooit uit my kop uit kry nie. 
Kamp is koning!

PM

Dit hoef nie altyd 'n bloubul te wees nie, sharks is net so lief vir visvang.  Hulle van net nie van die kant af nie.    :read2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Alle vissermanne vang van die kant af. Party van die walkant af. Party van die bootkant af. Dis net duiker wat van die onderkant af vang.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hierdie visterman in PM se storie vang twee-been-snoek van die katelkant af.

Anton Louw

Al ooit gewonder waar sit 'n vis se hol?
Hy sit agter die visstok op die kaapse kaai, met 'n stormer trui aan.
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai