• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vroulike lyksbesorgers

Started by Louis, July 17, 2013, 06:13:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek is stomgeslaan. My post oor die brandweerwa kom nie op in search nie. Dit is onder my naam en Trappies het gekomtaar.
Nou spook dit ook nog in die gange vir vier.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek kan dit steeds sien en het ook daar gekomtaar!
Om te weet is om te verstaan.