• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe

Started by PM, January 11, 2013, 02:14:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Naas

Dek weet nog nie wat die Engels vir Tyre is nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

As dit iets te doen het met "mall of kintyre" dan is dit skots.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek wil nou nie naar wees nie maar ek het vermoede daai tsunami wat jou skoonsus veroorsaak het, die Japanners leer skop en vang het  :icon_biggrin:

Naas

En pypkan. Jong, 'n mens moet nooit iemand vertrou wat met stokkies eet nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


Jeannedarc

the Scots would be quite agitated in learning their "mull" was converted into a "mall"

Naas

Baie nuwe woorde ontstaan as 'n verbuiging van bestaande woorde hetsy in dieselfde taal of uit 'n ander Taal.
Interrasant vir my is dat die Afrikaanssprekendes wat nie in SA woon nie (en dit sluit Ta Raaitjie in) lief is vir die taal en dit suiwer hoe. Ek kry 'n e-pos uit Windhoek om toestemming te gee dat my Woeste Willie stories oor Kanaal 7 uitgesaai word. Interresant vir my was dat die skrywer nie praat van 'n App soos ons na die spesialisprogramme op ons handfone verwys nie. Die regte Afrikaanse woord vir application is toepassing. In Engels verkort ons dit na App maar sy verkort eerder die Afr en praat van "toep" vir toepassing. Ek was so beindruk deur die liefde wat sy vir my taal het dat ek regtig sonder om twee keer te dink 'n honger pofadder sal borsvoed.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Dit is mos WONDERLIKE nuus Naas! Baie geluk en dankie vir pluimpie. Ek knibbel ook maar lekker oor die grensdraad hoor  :icon_bigsmurf:

PM

Raaitjie, ek het hierdie maniere van oor die besoekers se skouers te loer by jou geleer!  Ha-ha.  LOL
Jy moet die hele draad weer van vooraf lees om te kan verstaan hoe dwalend ons is.  Van Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe tot by poepdronk! 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En as ek nou nie vanmiddag weer gesondig het oor 'n gas se skouer nie, het ek jou plasing hier toetentaal en al gemis. Ons ken van kuier, laat daar nou nie twyfel bestaan nie al is dit soms maande/jare later  :bootyshake:

PM

En hierdie onderwerp raak nou aan 83 duisend maal gelees.  Wie het gesê die forum is stil?
Om te weet is om te verstaan.

PM

Darem dink ek nie 'n honger pofadder wat behoefte aan melk het sommer sal byt nie.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Oupa se altoos dat 'n slang pik voor hy vreet.

:mumum:

PM

My "toep" is nou stil.  Het ek die dierbaarste vriend gehad wat altyd gevra het:  is jou kadoemsie tjoeps?  Bedoelende, is jou magie vol? Hoe moet ek nou antwoord? 
Ek dink nog steeds nie dit is raadsaam om 'n pofadder te voed nie, honger of nie honger nie!
Om te weet is om te verstaan.